Promosies

Kyk gerus na ons nuutste promosies!

Blaai deur ons verblyfpakkette en spesiale aanbiedings en bespreek nou vir jou volgende uitstappie of wonderlike ervaring by Weesgerus.

Pensionarisse

Ontvang ‘n 20% korting (BUITE SEISOEN) op alle besprekings.

Wed- en Weesfonds Tarief

SAPD-lede en afgetrede SAPD-lede wat bydra tot die Weduwee- en Weesfonds, ontvang ‘n spesiale tarief per nag ten opsigte van vakansieverblyf.